Geniet rustige landelike leefstyl net langs die dorp se teerpad, met uitstekende veldstand na drie jaar rus, 11 kampe en 13 boorgate. Stewige 3-slaapkamer huis en arbeidershuis.
Uitstekende gespaarde plaas. Bogemiddelde grootte eenheid.
Goeie gemengde veld met goeie stand van bossieveld en Boesmansgras.
11 kampe met 13 boorgate.
Stewige 3 slaapkamer woonhuis. arbeidershuis. koeistal en dubbelmotorhuis.
Die plaas het sowat 3 jaar laas vee gedra, dus is die stand van die veld uitsonderlik.
Veld varieer tussen Boesmansgras / Kriedoring mengsel op sagte grond en ranteveld met skaap-envyebos.
Gannaleegte in 5 kampe.
Maklike terrein en oral toeganklik.
Goeie leegteveld.
Naby die dorp op teerpad.
Opstal nie sigbaar van die pad nie.
Inligting en tenderdokumente beskikbaar.
Listed for sale at R7,999,000
Price reduced by 50.1% to R3,995,000
Price reduced by 100.0% to R0